Leo Strauss

Leo Strauss
Leo Strauss in 1939

Gebore (1899-09-20)20 September 1899
Kirchhain, Hesse-Nassau, Pruise, Duitse Keiserryk
Oorlede 18 Oktober 1973 (op 74)
Annapolis, Maryland
Nasionaliteit Vlag van Duitsland Duitsland
Vakgebied Metafisika, Epistemologie, Filosofiegeskiedenis (veral Grieks, Islamitiese, Joodse, Kontinentale), Godsdiensfilosofie, Politieke Filosofie, Nihilisme
Alma mater Universiteit van Marburg
Universiteit van Hamburg
Universiteit van Freiburg
Columbia-universiteit
Bekend vir Die eindes van politiek en filosofie as onredigbaar vir mekaar, die onoplosbare spanning tussen Rede en Openbaring, kritiek op morele relativisme, die onderskeid tussen "esoteriese" en "eksoteriese skryf", die onderskeid tussen "geleerdes" en "groot denkers".
Beïnvloed deur Sokrates, Plato, Aristoteles, Cicero, Al Farabi, Maimonides, Niccolò Machiavelli, Thomas Hobbes, Baruch Spinoza, Moses Mendelssohn, Gotthold Ephraim Lessing, Jean-Jacques Rousseau, Immanuel Kant, Franz Rosenzweig, Georg Wilhelm Friedrich Hegel, Friedrich Nietzsche, Martin Heidegger, Ernst Cassirer, Carl Schmitt, Eric Voegelin, Alexandre Kojève
Invloed op Peter Berkowitz, Walter Berns, Seth Benardete, Allan Bloom, Joseph Cropsey, William Galston, Pierre Manent, Harry V. Jaffa, Alexandre Kojève, Mark Lilla, Harvey C. Mansfield, Ernest Fortin, Remi Brague, Thomas Pangle, Robert Pippin, Richard Rorty, Stanley Rosen, Carl Schmitt, Abram Shulsky, Muhsin Mahdi, Steven B. Smith, Eric Voegelin

Leo Strauss (Kirchhain (Hesse), 20 September 1899Annapolis (Maryland), 18 Oktober 1973) was 'n politieke filosoof wat in Duitsland gebore is en na die Verenigde State emigreer. Hy word gereeld gesien as één van die individue wat die neokonserwatiewe beweging in die VSA geïnspireer het. Van hom kom die gereeld aangehaalde uitspraak: "As alle kulture gelykwaardig is, dan is kannibalisme slegs 'n kwessie van smaak". Hy hou homself egter nie besig met praktiese politiek nie en fokus op die skryf van 'n groot aantal besonderse grondige teksstudies van die filosowe uit die tradisie van die politieke filosofie van Plato tot Heidegger.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search